Crusaders (Superrugbyspan)

Crusaders
Bynaam(e) ’Saders
Stigting 1996
Ligging Christchurch, Nieu-Seeland
Streek Canterbury, Tasman, Weskus, Marlborough
Stadion AMI-stadion
Kapasiteit 41 500[1]
Afrigter(s) Vlag van Nieu-Seeland Scott Robertson
Kaptein(s) Sam Whitelock
Liga(s) Superrugby
2018 Wenner (1ste na rondomtalie)
Tuiskleure


Weg kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 201 Wyatt Crockett
Meeste punte 1 708 Dan Carter
Eerste wedstryd
Waikato Chiefs 27 – 26 Canterbury Crusaders
(3 Maart 1996)
Grootste oorwinning
Crusaders 75 – 27 Waratahs
(11 Mei 2002) 77
Grootste nederlaag
Queensland Reds 52 – 16 Canterbury Crusaders
(17 Maart 1996) 36
Amptelike webwerf
www.crusaders.co.nz

Die Crusaders (voorheen bekend as die Canterbury Crusaders) is ’n Nieu-Seelandse rugbyspan wat sedert 1996 as ’n konsessie aan die Superrugbykompetisie deelneem. Die konsessie sluit die Canterbury-, Tasman-, Weskus- en Marlboroughprovinsies in. Die spelers van Canterbury en Tasman neem ook aan die ITM-beker deel terwyl spelers van Buller, Mid-Canterbury, Suid-Canterbury en die Weskus aan die Heartland-kampioenskap deelneem. Die meeste van hulle tuiswestryde word gespeel in die AMI-stadion.

  1. (en) "Development Timetable". jadestadium.co.nz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2006. Besoek op 22 September 2006.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search